,

Tuisskool | Tuisprogram | Tuisprogram in ‘n Boks | Kwartaal 2

R4250,00

Tuisskool | Tuisprogram | Tuisprogram in ‘n Boks | Kwartaal 2

 

Die doel van die tuisprogram kwartaal 2 program is om babas en kleuters op ‘n speel-speel wyse holisties (as ‘n geheel) te ontwikkel deur seker te maak alle perseptuele en motoriese vaardighede word geoefen. Dit dien dan as die basis vir die jare van formele leer wat voorlê.
Voldoen aan ELDA’s – Early Learning and Development Areas
Die “Tuisprogram in ‘n Boks” kom gereed met al die benodighede netjies verpak in ‘n herbruikbare plastiekhouer.
Gratis koerier binne Suid-Afrika – Gebruik koeponkode TUISPROGRAM2022 by afhandeling vir volle afleweringsafslag.
Tuisskool | Tuisprogram | Tuisprogram in ‘n Boks | Kwartaal 2

 

In tuisprogram kwartaal – 2, Sluit Temas vir die tweede kwartaal in:
Week 1 Herfs
Week 2 Bome en Plante
Week 3 Groente
Week 4 Vrugte
Week 5 Op die plaas (koring/mielies, ens.)
Week 6 Plaasdiere
Week 7 Skape en wol
Week 8 Koeie en melk
Week 9 Troeteldiere
Week 10 Wilde diere

Die boks sluit in:
Die Kwartaal 2 boks sluit in:
Volledige Kwartaal 2 Tuisprogram geprint
Stomppuntskér
Vetkryt
Velttippenne
Verfkwas
Pritt
Pypskoonmaker + 20 krale
Herfskleur pompoms
Gegeurde kleiboks
Kleursel -Rooi/Blou/Groen/Geel/Oranje/Swart
Verf – Groen/Rooi/Blou/Geel/Oranje/Bruin/Swart
Sensoriese Rys
Gemengde Sensoriese Pasta
Sand
Gholfpennetjies
Rooi/Geel/Oranje Krale
Rooi emmertjie/mandjie
Geel emmertjie/mandjie
Geel papier
Rooi papier
Herfsblare
Kaneel
Strooitjie
A3 Wit papier x 8
Akkers
Geel poeierverf
Rooi poeierverf
Koerant
Takkies
Oranje Karton
Rol bruin boekpapier
Roomysstokkies
Eierboks
Bone/sade
Tou
Tissue-papier Rooi/Geel/Oranje/Bruin
Groen pypskoonmakers
Bruin papier
Lee Coke bottel
Bordkryt
Maskeerband
Boontjies
Ziplock-sakkie
Koeksoda
Leë 500ml koeldrank bottels
Plastiekblomme
Grafie
Vurkie
10 toiletrolletjies
Bubble wrap
Pypskoonmakers
5 Bolle wol
Bal
Gym bal
Plaasboks
Plastiek/lamineer groente
Plastiek/lamineer vrugte
A4 wit papier
Sponsie
Groen papier x2
Plastiekvurk
Plastiekmes
Swart krale
DC Fix/Kontak
Tissueboks
6 papier borde
Gaaitjiepons
Sosatiestokkie
Plaasdiere
Wilde diere
Plastiekvisse
Maizena
Mieliemeel
Popcornpitte
Oats
Koring
Swart papier x 2
Geel papier
Wasgoedpennetjies
Skoenveter
Sellotape
Pool noodle
Rooi papier
Vere
Watte
Klein koffieblik
Wit ballonne
Weggooikoppie
Grassaad
Regte skaapwol
Verskeie teksture wol
Ballon
Oorstokkies
Leë melkbottels x6
Boontjiesak
Latex handskoen
Joghurt bakkies
Hot chocolate sakkie
Poeiermelk
Cacao
Sterretjie plakkers
Kolletjie plakkers
Vistenkklippies
Klein visbak
Hondekosbakkie
Hondekos
Plastieksak
Klein visnet
Voëlsaad
Bruin papier
Swart papier
Pastelle
Hondjie poot stempel
Groot koffieblik
Grondbone in peul
Hooi
Klippies
Dierepatrone lap
Googly eyes
Donkerbruin papier
Ligtebruin papier
Plastiek boks waarin alles verpak word.
Voldoen aan ELDA’s – Early Learning and Development Areas

Neem kennis dat alle pakkies eenkeer per maand op die eerste Maandag van die maand versend word. Bestel dus voor of op die 25ste om dit die daaropvolgende maand te ontvang.
Shopping Basket
Scroll to Top