,

Tuisskool | Tuisprogram | Tuisprogram in ‘n Boks | Kwartaal 1

R3750,00

Tuisskool | Tuisprogram | Tuisprogram in ‘n Boks | Kwartaal 1

 

Die doel van die Tuisprogram Kwartaal 1 program is om babas en kleuters op ‘n speel-speel wyse holisties (as ‘n geheel) te ontwikkel deur seker te maak alle perseptuele en motoriese vaardighede word geoefen. Dit dien dan as die basis vir die jare van formele leer wat voorlê.
Voldoen aan ELDA’s – Early Learning and Development Areas
Die “Tuisprogram in ‘n Boks” kom gereed met al die benodighede netjies verpak in ‘n herbruikbare plastiekhouer.
Gratis koerier binne Suid-Afrika – Gebruik koeponkode TUISPROGRAM2022 by afhandeling vir volle afleweringsafslag.
Tuisskool | Tuisprogram | Tuisprogram in ‘n Boks | Kwartaal 1
Die doel van die Tuisprogram Kwartaal 1 program is om babas en kleuters op ‘n speel-speel wyse holisties (as ‘n geheel) te ontwikkel deur seker te maak alle perseptuele en motoriese vaardighede word geoefen. Dit dien dan as die basis vir die jare van formele leer wat voorlê.

Temas vir die eerste kwartaal sluit in:
Week 1 Wie is ek
Week 2 My familie
Week 3 My lyfie
Week 4 Higiëne
Week 5 My huis en veiligheid
Week 6 My vriende
Week 7 My gemeenskap
Week 8 Mense wat ons help
Week 9 Vervoer en Padveiligheid
Week 10 Paasfees

Die boks sluit in:
Volledige Kwartaal 1 beplanning
Stomppuntskêr
Vetkryt
Velttippenne
Witbord merker
Verfkwas
Verf rooi
Verf groen
Verf blou
Verf geel
Groot Pritt
Houtlym
Pypskoonmaker + krale
Blou kleursel
Groen kleursel
Rooi kleursel
Geel kleursel
Vergrootglas
Klei 3x125g
Sout 2x200g
Speelsand 2 x200g
Rooi plakker x5
Knope x30
Bottelproppe x25
Fluitjie
Kleeflint
Maskeerband
Borrels
Bordkryt boksie
Meel x500g
5 leë toiletrolletjies
Kombuisrolhouertjie
Koerant
Sponsies x2
Tandeborsel
Koeksoda x200g
Tissuepapier rooi/blou/oranje/geel
Papierkoppies x2
Deurskynende weggooikoppies x2
Tinfoelie
Glitter x2
Pennetjies x10
Emmertjie
Blou karton
Wattebolletjies x10
Bubble wrap
Boontjiesak
Skryfsakkie
Groot papierborde x6
Klein papierborde x6
Tekstuurlap
Tekstuurmat
Pool noodle
Lee Coke bottel
Spuitkannetjie
Ligte bal
Rekkies
Swart A4 papier
Pompoms
Knyptang(pennetjie, 2 roomysstokkies & 2 bottelproppies)
Leë medisynehouers x4
Reenboogsrys
Tamboeryn
Skuurpapier
Weggooimessie
Sosatiestokkie
Kleimat
Permanente merker
Lint
Strook plakkers (stickers)
Ziplock sakkie
Karton
Bierboks
Inspuiting
Pleisters
Weggooimasker
Verpakkingsboontjies
Koevert
Tangram stukke
Swart verf
Veter
Split pin
Swart kleursel
A4 sponsvelle rooi/oranje/geel/groen
Vuurhoutjies
Vleisbakkie
Wit lap
Wit vere
Wit wol
Gekleurde papier
Wol swart/bruin/cream
Tou
Ballonne
Kontak / DC Fix
Plastiek boks waarin alles verpak word
Voldoen aan ELDA’s – Early Learning and Development Areas

Neem kennis dat alle pakkies eenkeer per maand op die eerste Maandag van die maand versend word. Bestel dus voor of op die 25ste om dit die daaropvolgende maand te ontvang.
Shopping Basket
Scroll to Top